Kieslys
afrisake-5mil
afrisake-5mil

Beurskonsert

AfriSake bied onder leiding van Steve Booysen jaarliks ʼn liefdadigheidsmusiekvertoning, ten bate van Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut, in Gauteng aan.

Ons ondervind toenemend ʼn behoefte onder lede van ons sakegemeenskap om sosiaal en maatskaplik betrokke te raak. AfriSake en Helpende Hand bied jaarliks aan individue en ondernemings ʼn unieke geleentheid om ʼn belegging in jongmense se toekoms te maak.

Tydens 2014 se beurskonsert is meer as ʼn halfmiljoen vir beurse ingesamel. Daar was 470 lede van die sakegemeenskap wat hierdie spoggeleentheid bygewoon het.

beurskonsert