AfriSake bied vanjaar weer ‘n groot konferensie aan. Die tema is SEB vs Besigheid – Hoe raak die nuwe SEB-kodes my onderneming en die ekonomie?

Datum: Woensdag, 29 Julie
Tyd: 8:00 vir 8:30 tot 13:00
Plek: Atterbury Teater, Lynnwood, Pretoria
Prys: R100.00
Tema: SEB vs Besigheid
Spreker(s): Dr. Anthea Jeffery, Dawie Roodt en Frans Nortje

RSVP