Kieslys
afrisake-5mil
afrisake-5mil

Jaarvergadering

AfriSake se Algemene Jaarvergadering vind op Dinsdag, 8 Maart 2016 plaas. Alle AfriSake-lede word hartlik uitgenooi om die vergadering by te woon.

Datum: Dinsdag, 8 Maart 2016

Tyd: 18:00

Plek: AfriSake Hoofkantoor (H.v. DF Malanrylaan en Unionweg, Kloofsig, Centurion)

RSVP

Naam:

Van:

Lidnommer/ID-nommer

Selfoonnommer:

E-pos:

 

Nominasie

Elke AfriSake-lid mag een persoon (wat ook ʼn AfriSake-lid is) nomineer om op AfriSake se direksie te dien.

Nominasievorm

Persoon wat nomineer

Naam:

Van:

Lidnommer/ID-nommer

Selfoonnommer:

E-pos:

Nominasie (persoon wat genomineer word)

Naam:

Van:

Lidnommer/ID-nommer

Selfoonnommer:

E-pos: