Kieslys
WS-SEB-kodes
WS-SEB-kodes

Konferensies

AfriSake bied jaarliks ʼn groot konferensie oor ʼn kritiese kwessie aan. In 2014 was die fokus op eiendomsreg. Vanjaar (2015) se tema is Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB).

SEB vs Besigheid, 2015

 

AfriSake bied vanjaar weer ‘n groot konferensie aan. Die tema is SEB vs Besigheid – Hoe raak die nuwe SEB-kodes my onderneming en die ekonomie?

 

SEB vs Jou besigheid Verslag

Laai af

anthea

Voorlegging: Dr. Anthea Jeffery

Laai af

yuri

Voorlegging: Russell Lamberti

Laai af

yuri

Voorlegging: Frans Nortjé

Laai af

 

 

Eiendomsregkonferensie, 2014

 

Tydens die 2014 konferensie is die toekoms van eiendomsreg in Suid-Afrika bespreek. ʼn Oorvol saal het aandagtig na nasionale en internasionale gassprekers geluister. ʼn Eiendomsreg verslag wat 14 verskillende wetsontwerpe, beleide en regsprake uitwys wat ten doel het om eiendomsreg drasties in te perk, af te takel of selfs te vernietig is bekendgestel. Klik hier om die Eiendomsregverslag te lees.

 

 

Voorlegging: Piet le Roux

Laai af

anthea

Voorlegging: Dr Anthea Jeffery

Laai af

yuri

Voorlegging: Prof Yuri Maltsev

Laai af