Kieslys

Veldtogte

Werk jy in die buiteland? Belastingvrye dae is moontlik verby

Posted on in Veldtogte

Die dae dat jy jou ponde, euros, dollars of dirhams verdien het sonder dat Jan Taks sy deel daarvan neem, is moontlik binnekort iets van die verlede. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is van plan om Suid-Afrikaners wat in die buiteland …

Grondgrype: Dis nie net van vat nie

Posted on in Mediaverklarings, Veldtogte

    Die sakeregtewaghond, AfriSake, waarsku dat grond nie bloot gevat kan word nie,

Tagged , , , |

AfriSake verkry interimbevel teen eiendomsbesetting

Posted on in Veldtogte

AfriSake het op 15 April 2016 daarin geslaag om ʼn interim bevel in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria te kry om onwettige eiendombesetters in Bronkhorstspruit van die betrokke eiendom te verwyder.  Dit het gevolg nadat lede van AfriSake die organisasie …

Lekhuleni Grondeis

Posted on in Veldtogte

AfriSake staan in samewerking met AfriForum ʼn reusegrondeis in die Noorde en Ooste van Pretoria teen. Vul jou kontakbesonderhede hier in om ʼn volledige kaart te sien van alle woonbuurte wat geraak word.

Veldtog teen grondeise: Nuutste verwikkelinge

Posted on in Veldtogte

Goeie dag, AfriSake is steeds gewikkel in die grondeise-stryd in die noordooste van Pretoria wat duisende mense raak. Nadat die veldtog vroeër vanjaar geloods is, is honderde mandate deur besighede sowel as individue ingestuur. AfriSake het namens hierdie besighede en …